Graad R in Perspektief

Graad R in Perspektief
Author :
Publisher : AFRICAN SUN MeDIA
Total Pages : 259
Release :
ISBN-10 : 9781919985619
ISBN-13 : 1919985611
Rating : 4/5 (611 Downloads)

Book Synopsis Graad R in Perspektief by : Anel Pepler

Download or read book Graad R in Perspektief written by Anel Pepler and published by AFRICAN SUN MeDIA. This book was released on 2015-05-01 with total page 259 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Graad R in Perspektief is 'n gestruktureerde akademiese gids vir studente, opvoeders en praktisyns in die veld van vroeekindontwikkeling. Dit is saamgestel volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) van die Nasionale Onderwysdepartement 2011 en toon die jongste tendense van internasionale bronne. Die fokus le op die voorbereiding van die student om die beginsels van die informele onderrigbenadering te verstaan en dit te implementeer. Duidelike voorskrifte word gegee om kennis, vaardighede en houdings by die jong kind te ontwikkel sodat elke leerder selfverwesenliking kan bereik. Inligting word voorsien oor die inrigting van die klaskamer en speelomgewing om vir leerders optimale leergeleenthede te skep. Leerders se verskillende ontwikkelingsvlakke en kulture word in ag geneem. Wenke vir onderrig in die praktyk word toegelig met toepaslike voorbeelde en foto's.


Graad R in Perspektief Related Books

Graad R in Perspektief
Language: en
Pages: 259
Authors: Anel Pepler
Categories: Education
Type: BOOK - Published: 2015-05-01 - Publisher: AFRICAN SUN MeDIA

DOWNLOAD EBOOK

Graad R in Perspektief is 'n gestruktureerde akademiese gids vir studente, opvoeders en praktisyns in die veld van vroeekindontwikkeling. Dit is saamgestel volg
Grade R in Perspective
Language: en
Pages: 249
Authors: Anel Pepler
Categories: Education
Type: BOOK - Published: 2015-12-01 - Publisher: AFRICAN SUN MeDIA

DOWNLOAD EBOOK

Grade R in Perspective is a structured academic guide for students, educators and practitioners in the field of early child development. It is compiled accordin
The Education Gazette of the Province of the Cape of Good Hope
Language: en
Pages: 1100
Authors: Cape of Good Hope (South Africa). Education Department
Categories: Education
Type: BOOK - Published: 1928 - Publisher:

DOWNLOAD EBOOK

Perspektief en profiel
Language: af
Pages: 836
Authors: H. P. Van Coller
Categories: Biography & Autobiography
Type: BOOK - Published: 1998 - Publisher: Van Schaik Publishers

DOWNLOAD EBOOK

Die beskrywing van die geskiedenis van 'n literatuur is in verskillende opsigte 'n onontbeerlike onderneming. Ten eerste is dit die wyse waarop navorsers en bel
Perspektief en profiel
Language: af
Pages: 852
Authors: Petrus Johannes Nienaber
Categories: Afrikaans literature
Type: BOOK - Published: 1951 - Publisher:

DOWNLOAD EBOOK