Amsterdam tot Zeeland

Amsterdam tot Zeeland
Author :
Publisher : AFRICAN SUN MeDIA
Total Pages : 216
Release :
ISBN-10 : 9781928357100
ISBN-13 : 1928357105
Rating : 4/5 (105 Downloads)

Book Synopsis Amsterdam tot Zeeland by : Hans Heese

Download or read book Amsterdam tot Zeeland written by Hans Heese and published by AFRICAN SUN MeDIA. This book was released on 2016-06-20 with total page 216 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Sedert die stigting van Stellenbosch en sy distrik in 1679, het slawerny 'n integrale rol in die ekonomiese en sosiale ontwikkeling van die gemeenskap gespeel. Op 1 Desember 1834 is hierdie stelsel, soos in die res van die Britse koloniale ryk, afgeskaf. Die afskaffing van slawerny het egter geen onmiddellike gelykstelling met die middelklas beteken nie - die gewese slawe moes tot 1 Desember 1838 steeds as 'ingeboekte vakleerlinge' (apprentices) in die diens van hul voormalige eienaars bly. Gedurende die vier jaar het daar min opleiding plaasgevind wat hulle werklik vir arbeid in die ope mark sou bekwaam. Ook na Desember 1838 het die Britse owerheid sy plig versaak om op daadwerklike wyse by te dra tot die opheffing en verbetering van die nagenoeg 36 000 individue se lewensomstandighede. Hierdie taak is deur verskillende sendinggenootskappe met beperkte finansiele bronne, verrig. Enkele slawe het wel die voorreg gehad om in daardie tyd skoolopleiding te ontvang. Dit was egter nie onderwys en geletterdheid wat aanvanklik tot ekonomiese vooruitgang gelei het nie, maar eerder die beoefening van ambagte soos messelary, smidswerk en wamakery.In Amsterdam tot Zeeland word die unieke genealogiese afkoms van die Stellenbosse slawe en die oorsprong van die bruin gemeenskap bestudeer. Die menings hierin opgeneem word gerugsteun deur die verwerking van oorspronklike dokumente uit die Kaapse Argief wat op die ingeslote kompakskyf gelees kan word.


Amsterdam tot Zeeland Related Books

Amsterdam tot Zeeland
Language: en
Pages: 216
Authors: Hans Heese
Categories: Social Science
Type: BOOK - Published: 2016-06-20 - Publisher: AFRICAN SUN MeDIA

DOWNLOAD EBOOK

Sedert die stigting van Stellenbosch en sy distrik in 1679, het slawerny 'n integrale rol in die ekonomiese en sosiale ontwikkeling van die gemeenskap gespeel.
British Museum Catalogue of Printed Books
Language: en
Pages: 132
Authors:
Categories:
Type: BOOK - Published: 1892 - Publisher:

DOWNLOAD EBOOK

Catalogue of Printed Books
Language: en
Pages: 610
Authors:
Categories:
Type: BOOK - Published: 1883 - Publisher:

DOWNLOAD EBOOK

Medieval Capital Markets
Language: en
Pages: 333
Authors: C. J. Zuijderduijn
Categories: History
Type: BOOK - Published: 2009 - Publisher: BRILL

DOWNLOAD EBOOK

Institutions that allow for the accumulation of capital were as crucial to economic growth throughout history as they are today. But whereas historians often fo
The Rise of the Amsterdam Market and Information Exchange
Language: en
Pages: 212
Authors: Clé Lesger
Categories: History
Type: BOOK - Published: 2016-12-05 - Publisher: Routledge

DOWNLOAD EBOOK

Most scholars agree that during the sixteenth century, the centre of European international trade shifted from Antwerp to Amsterdam, presaging the economic rise