Graad R in Perspektief
Author | : Anel Pepler |
Publisher | : AFRICAN SUN MeDIA |
Total Pages | : 259 |
Release | : 2015-05-01 |
ISBN-10 | : 9781919985619 |
ISBN-13 | : 1919985611 |
Rating | : 4/5 (611 Downloads) |
Download or read book Graad R in Perspektief written by Anel Pepler and published by AFRICAN SUN MeDIA. This book was released on 2015-05-01 with total page 259 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Graad R in Perspektief is 'n gestruktureerde akademiese gids vir studente, opvoeders en praktisyns in die veld van vroeekindontwikkeling. Dit is saamgestel volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) van die Nasionale Onderwysdepartement 2011 en toon die jongste tendense van internasionale bronne. Die fokus le op die voorbereiding van die student om die beginsels van die informele onderrigbenadering te verstaan en dit te implementeer. Duidelike voorskrifte word gegee om kennis, vaardighede en houdings by die jong kind te ontwikkel sodat elke leerder selfverwesenliking kan bereik. Inligting word voorsien oor die inrigting van die klaskamer en speelomgewing om vir leerders optimale leergeleenthede te skep. Leerders se verskillende ontwikkelingsvlakke en kulture word in ag geneem. Wenke vir onderrig in die praktyk word toegelig met toepaslike voorbeelde en foto's.